About

Deja-vu Tea Garden and Function Venue

Welcome at Deja-vu
Welcome at Deja-vu

Deja-vu’s History

Dean Bolsenbroek started Deja-vu 24 years ago, in 1991.  At first, Dean worked from her home, which is now part of Deja-vu Guest House.  She designed and made the pull-up and tie-back dress, which took Pretoria, and most of the South African country, by storm.  This magnificent dress stayed popular for many years to come.

Dean's designer clothes @ Deja-vu
Dean’s designer clothes @ Deja-vu (model – Janine Honey)
Deja-vu's top designer dress (model - Janine Honey)
Deja-vu’s top designer dress (model – Janine Honey)

Deja-vu in Pretoria, het werlik gestalte begin kry toe Dean en Willem die eiendom langs hulle woonhuis gekoop en gerestoureer het, om as teetuin, boetiek en geskenkwinkel gebruik te word.  Al die vensters is uitgehaal en vervang met houtraamvensters.  Addisionele vensters en deure het bygekom om toegang na die tropiese tuin te gee.  Binneversiering met loodglasvensters, greinhoutvloere, staalplafonne en kandelare, as fokus, is gedoen om die huis se oud-wêreldse karakter te beklemtoon.

Lilla Fourie skryf in die Beeld se Bruidsgids van 9 Januarie 1993:

“So asof hy maar altyd geweet het dat ‘n besondere toekoms sy voorland is, het dié huis in Riviera lank geduldig staan en wag om, mooier as sewentig jaar gelede, die openbare lewe te betree.  Met die beroepsnaam van Déjà Vu, het hy sy deure oopgegooi om kunswerke en kunstige handwerk te vertoon, om kursusgangers iets oor kuns, mode-ontwerp en kleinsakebestuur te leer en om besoekers in sy teetuin te onthaal.”

"Nostalgic old world" ambience at Deja-vu
“Nostalgic old world” ambience at Deja-vu